Martheney, Reitz, Feb 2023
Pragtig. Alles so mooi ingerig. Baie lekker gebly.
Sarel & Isabel Minnaar, Willen, Lelanie, Annabel Hamelink, Pretoria, Maart 2022
Pragtige plek, skoon & netjies! Beste tyd ooit danksy die verblyf!!!
Beautiful home, we will visit again!
Goed beplan, baie gerieflik, heerlik gekuier.
Leon & Daleen Van Onsellen, February 2022
"Juanita & Ruan, julle kan baie TROTS wees op die huis, al die detail, WOW! Ons kom verseker weer terug! Dankie.
Flippen hel! Wow! 10/10 = 100%
Baie mooi plek, pragtige uitsig! Ons het 'n heerlike oujaar - nuwe jaar gehad hier! Baie dankie.
Beautiful home, had an amazing time, this place had everything that we needed. Thank you.
Reinach + vriende September 2019
"Baie mooi!!! Dankie vir die great plek om te bly!"
Marks 40th Wolfpack Getaway (Johannesburg) September 2019
"Beautiful place, quality was phenomenal. Thank you, we'll be back!"
Sieber Family + Friends August 2019
"Lovely stay, very well equipped house. Hopefully will be back soon!'
Nebe, De Kock & Fourie (Potchefstroom) July 2019
"Wat 'n fantasties ingerigte gemaklike, pragtige plek. Dankie vir die gasvryheid - ons kom beslis weer hier 'unwind'"
Lubbes & Herholdts (Victoria-West) June 2019
"Pragtige plek! Ons het heerlik gebly. Baie dankie."
Egan Family (Pretoria) May 2019
"Seldom does a Self catering home live up to the online photos. Talking Trees is Exceptional."
Korb Family (Pretoria) - May 2019
"Beautiful , well appointed home. Wish we could stay longer."
Team Agter Sneeuberg Cradock - May 2019
"Baie lekker!! Heerlik gebly. Sal weer kom."
Team Welkom - April 2019
"Baie mooi en het baie lekker gebly!!"
Kruger - March 2019
"Hemel op aarde. Ons het tuis gekom!"
The Witbankers - March 2019
"Best house in Clarens, home away from home."
Cruz - March 2019
"Lovely home away from home. Thank You."
Du Preez - February 2019
"Beautiful holiday home!! Nicely designed and fully equipped. Will definitely be back & recommend."
Deale - Januarie 2019
"Heerlik, aangenaam, luuks en fantasties. Sal weer kom!!!"
Kruger - Januarie 2019
"Dit is te mooi vir 'n gastehuis. Baie lekker gehuur en geslaap, baie dankie. Dekor is fantasties, beddegoed luuks en van hoëgehalte."
Nel familie - Januarie 2019
"Het baie lekker gebly! Pragtige plek! Ons gaan weer kom kuier!"
Die Minnaars - Desember 2018
"Die is die mooiste vakansiehuis waarin ons al ooit gebly het! Pragtige, netjiese, volledige...huis."
Melle & Hills - October 2018
"A lovely house, very accommodating, close to all Clarens has to offer. Will be back."
Bali's & Sharma's - September 2018
"Stunning property with lovely views. Nicely furnished."
Bianca & The Crew - September 2018
"Beautiful! We had the best time."
Heayman's, September 2018
"WOW! Alles wat nodig is!"
Goodchild-Brown, August 2018
"Absolutely beautiful, will be back for sure!"
Graeme Codrington, June 2018
“This is an excellent property. The description is accurate. You have a four bedroom house with spacious open plan TV, dining and kitchen area. It has a cozy fire in this area. There are electric blankets on every bed, with quality linen and big fluffy towels. The only small issue was that in mid winter the bedrooms could use slightly better heating, but that’s a minor point in an otherwise excellent stay. You’re within a few minutes drive and fifteen minute stroll to the centre of Clarens and near the start of the mountain trails. The hosts are super responsive and made sure we had everything we needed. Highly recommended. ”
Alles wat jy nodig het, skoon en gerieflik. Sal weer kom!
Hanneh, Maart 2018.
Talking Trees Self-Catering House het my verwonderd gelaat! Elke kleintste detail is aan gedink, ten volle toegeruste kombuis met alles en meer wat enige vrou se hart kan begeer om vir haar gesin en vriende kos te maak. Geriewe is uit die boonste rakke, dekor, linne en netheid is van die hoogste gehalte. Jy word tot bederf met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër indien jy dit sou benodig. Rustige atmosfeer met baie spasie om jou, naby geonoeg aan die middeldorp en ver genoeg om die rustigheid te kan ervaar! Talking Trees sal ons vir seker weer sien en ek beveel dit reeds vir enige een aan wat Clarens toe wil gaan!
https://travelwithvikki.wordpress.com/2017/08/05/sa-weekend-trips-clarens-afriski/
Justin, July 2017
Beautiful home with great views of the mountains. Can definitely recommend this accommodation for anyone traveling to Clarens with friends or family
Wonderlike, netjiese en moderne akkommodasie met 'n mooi uitsig op al die berge rondom Clarens. Eienaar vriendelik en baie behulpsaam. Kan met oop gemoed aanbeveel en gaan definitief weer daar bly.
Nadine Van Staden, South Africa, August 2016
It was a perfect family house. Comfortable, spacious, beautifully decorated, warm and very well equiped. Little extras (ample towel rails, electric blankets, gas fire place, covered patio, board games, big towels) made all the difference. We will definitely stay at Talking Trees again.